Radio Kaapse Kansel kyk God’s NOT dead saam met wenners

#‎Ontbyt‬ op Radio Kaapsekansel met dankies, dankies en nog dankies vir die “God’s not dead” gratis kaartjies wat hulle op Radio Kaapsekansel gewen het. Dit was super lekker om julle gesiggies te sien en vandag julle boodskappies op ons Whatsapp nommer te kry! As jy ook daar was en jy wil ‘n whatsapp boodskappie stuur, doen dit nou na 0817291657. “Baie, baie dankie vir gister. Hierdie agtergeblewe tienerseuns wat deel is van Sons of Thunder Joseph Skills Project sportbediening was die eerste keer vanuit Paarl by fliekteater. En hulle oppad terug oorgeborrel oor die fliek se inhoud.

Fliek2

Brad en Wanda saam met die stasiebestuurder van Radio Kaapsekansel, Kosie Burger by die God’s not dead fliek met die komplimente van Ster Kinnekor!

Fliek1

Comments are closed.