Poppe Projek

Gwendoline en die Bet-el Kids en die die Leeu Vrede het Saterdag die 30ste Junie ons Radio Kaapsekansel kinders en die St. Josephs Skool se kinders by Ster Kinnekor getrakteer op hulle Movie. Nie net kon die kinders fliek nie maar ook het hulle ‘n gratis Leeu Pop gekry, Springmielies en ‘n lekker slushpuppy. Hierdie projek was goed ondersteun en is nog meer mense bewus gemaak van die werk wat Radio Kaapsekansel vir die Koninkryk doen.

 

 

Comments are closed.