Ma & Dogter Tee – 9 April 2016

Op 9 April het Kaapse Kansel ‘n ma & dogter tee aangebied.

Wanda Bam en haar dogters Melissa en Melinda was ook by die geleentheid.

Hier is ‘n paar foto’s van die oggend.

Comments are closed.