Laai ons nuwe toep af / Download our new app

Radiokansel, Radio Kaapse Kansel en die I AM Jeug beweging het nou elkeen hul eie toepassing! / Now Radio Pulpit, Radio Cape Pulpit and the I AM Youth Movement have their own app!

Om die nuwe toep (app) af te laai, besoek die ‘store’ op jou foon, soek vir “Radio Cape Pulpit” en laai die toep af met ons logo. / To download the app, search for “Radio Cape Pulpit” and download and install the app with the logo.

Vir Radiokansel se toep, soek net vir “Radiokansel” en laai die toep af met die logo. / For Radio Pulpit’s app, search for “Radio Pulpit” and download and install the app with the logo.

Vir die I AM Jeugbeweging toep, soek net vir “I AM Youth”, en laai die toep af met die I AM logo. / For the I AM Youth Movement app, search for “I AM Youth”, and download and install the app with the I AM logo.