Droogte Hulp Projek 2016

Kansel Media Groep vat hande met Boere In Nood en Hoop Gras Projek

Suid-Afrika is in die greep van ‘n verskriklike droogte, die ergste sedert die tagtigs. Ekonome voorspel ‘n ernstige impak op die plaasgemeenskappe asook op die verbouing van voedsel in die land. Veeboere is verplig om hul kuddes uit te dun as gevolg van die tekort aan weiding. Vyfduisend diere is alreeds in Limpopo alleen van kant gemaak as gevolg van die droogte omdat meeste van die boere nie meer voer en aanvullings kan bekostig nie.

Kansel Media Groep (KMG) maak ‘n verskil deur ‘n bydrae te maak en daag ons luisteraars en finansiële ondersteuners uit om dieselfde te doen.

Ons borg ‘n vrag graan en dra die brandstof- en vervoerkoste daarvan. Een vrag graan sal verligting aan vyf boere in nood bied.

Jy kan op die volgende maniere betrokke raak:

  • Verskaf graan of bied vervoer of brandstof aan om die vervoerkoste te dek. Bale graan word per vragmotor vervoer.
  • Skenk jou gesnyde gras aan die verskeie afsetpunte van waar dit verwerk en versprei sal word.
  • Bid vir die boere en veral vir die damme in die opvangsgebiede.

Sien gerus die skets hier onder wat die huidige toestand van ons damme weerspieël. Ons sal jou op ‘n weeklikse basis op hoogte hou oor die vordering van damwatervlakke.

SADamme

Indien jy by hierdie projek betrokke wil raak, kontak asseblief vir Letsie van der Bank by (012) 334-1284 of e-pos haar by letsie@radiokansel.co.za

Indien jy jou gesnyde gras wil skenk, sien asseblief die verskeie afsetpunte in die tabel hieronder uiteengesit. Vir enige navrae, kontak die Hoop Gras Projek hulplyn by 084 629 9674 of stuur ‘n e-pos na hopegrassproject@gmail.com

Hoop Gras Projek werk saam met Agri SA.

Riglyne om jou gras voor te berei vir aflewering

  • Plaas asseblief die gesnyde gras in sakke.
  • Maak seker dat alle troeteldierontlasting vanaf die grasperk verwyder is VOORDAT die gras gesny word.
  • Probeer om sover moontlik die gras DROOG te maak.
  • Moenie gras skenk wat onlangs met kunsmis of gifstowwe behandel is nie.
  • Moenie die gras in groot hope los nie.
  • Moenie dat die hope gras warm word nie.
  • Moenie die gesnyde gras dadelik in plastieksakke sit nie.
  • Moenie die toe plastieksakke met die vars gesnyde gras in die son / hitte los nie want dit kan tot fermentasie lei.

Volg ons op Facebook vir gereelde bywerking: https://www.facebook.com/radiopulpit/

Gauteng Sites

Pretoria

Pretoria
(Naby Hatfield/Loftus)
Lawn Mower Clinic
Pretoriusstraat 34
(012) 323-1833
Rudi
rudi@lawnmowerclinic.co.za
Weeksdae 07:30 – 17:00
Saterdae 07:30 – 13:00
Moreletapark NG Moreleta
De Villebois Mareuil Laan 1353
(012) 997-8000
Charmaine
charmaine.dvilliers@moreleta.co.za
Weeksdae 08:00 – 17:00
Saterdae 08:00 – 15:00
Moot Toutrekpark
h/v Frederika & 14de Laan
084 629 9674
Site 084 865 8359
Weeksdae 09:00 – 16:00
Saterdae 08:00 – 12:00
Waterkloof Ridge Geministraat 153 084 629 9674
Site 083 523 2703
Ma/Wo/Vr 08:00 – 16:00
Saterdae 08:00 – 12:00

Centurion

Clubview Lewende Woord
Centurion
h/v Adam Tas & Lyttletonstraat
072 393 6981
mary@lewendewoord.co.za
Weeksdae 08:00 – 15:00
Saterdae 08:00 – 12:00

Midrand

Barbeque Downs AA Hoofkantoor
Denis Paxton House
Hyperionweg 4
083 254 3287
Stephen
stephen.goswell@aasa.co.za
Weeksdae 09:00 – 16:00
Johannesburg
Fourways Southern Mapping Company
King Fisherweg 39
(011) 467-2609
Christelle
christelle@southernmapping.com
Weeksdae 09:00 – 16:00
Parkview Laerskool Jan Celliers
h/v Dorset & Dee Weg
082 823 1105
Antoinette
antoinette@wassenaar.za.net
Attention: Hennie – Grounds Manager
Dinsdae / Donderdae 12:00 – 16:00
Randburg IR Griffith Primary School
Equity Drive
Blairgowrie
083 263 6330
Shireen
shireen@flyingpigs.co.za
Weeksdae 07:00 – 08:00
Observatory Klipstraat 17 079 744 4344
Karl
Maandag – Saterdag 07:00 – 19:00
Dynamo Kidz h/v Belaire Weg & Smith Straat
North Riding
(011) 462-3162
084 852 4630
Karin/Carroll
dynamokidz2@mtnloaded.co.za
Weeksdae 08:00 – 15:00
Dynamo Kidz h/v Penelope & Conrad Weg
Florida North
(011) 462-3162
084 852 4630
Karin/Carroll
dynamokidz2@mtnloaded.co.za
Weeksdae 08:00 – 15:00
Pridwin Preparatory School h/v Jameson Laan & St Andrew Straat
Melrose
082 330 9200
Chiquita Candy
Weeksdae 08:00 – 15:00
Saandalwood Sandalwood (Townhouses)
Ballyclare Weg 115
Morningside ext 40
Lynn Pamensky
083 325 0925
James 076 224 7584
Michael 072 377 2124
Geen aflewering, slegs kolleksie

Wes-Rand

Roodepoort Oop area OORKANT NG Wilgespruit
H/V Mimosa & Wag ‘n Bietjie Weg
082 775 5997 Weeksdae 08:00 – 18:00
Saterdae 08:00 – 12:00
Roodepoort Blackwood Straat 2
Florida Park
082 775 5997 Weeksdae 08:00 – 15:30

Oos-Rand

Benoni Meerkatstraat 177
Zesfontein
079 437 0079 Weeksdae 07:00 – 18:00
Saterdae 08:00 – 12:00

Ander Provinsies

Noord-Wes

Hartebeespoort  Kuyperstraat 105
Schoemansville
082 820 9058 Daagliks 07:00 – 17:00
Klerksdorp Sarel Smit Straat 19
Roosheuwel
079 130 5478
Jani
Weeksdae 07:00 – 18:00

Wes-Kaap

Stellenbosch Alltech Offices
Farm 1277
h/v Koelenhof & Bottelary Weg
(021) 865 2669 Weeksdae 08:00 – 18:00
Naweke: slegs volgens reëlings getref

Vrystaat

Bloemfontein Chris Olivier Straat 10
Groenvlei
083 284 4134
Ras
Weeksdae 08:00 – 16:00

Kwa-Zulu Natal

Ladysmith 50 Bellis Flats
Diamana Weg
060 850 3469
Christopher
Daagliks 06:00 – 20:00

Comments are closed.