Bags of Hope Feedback / Sakke vol Hoop Terugvoer

Radio Kaapse Kansel het onderneem om hoop en lig in kinders se lewe te bring hierdie Paastyd.

Ons het ondersoek ingestel en vir minderbevoorregte kinders wat nie elektrisiteit by hul huise het nie, gratis skooltasse gegee met ‘n sonkragliggie wat hulle kan gebruik om hul huiswerk by te doen.

Op 21 April 2017 het Radio Kaapse Kansel skooltasse by Prospect Primêr in Ashton gaan oorhandig.


Radio Cape Pulpit undertook to bring light and hope to children during Easter.

We launched the Bags of Hope project where we distributed solar school bags to underprivileged children, who don’t have electricity at home, so that they can do their homework after school at home.

On the 21st of April 2017, Radio Cape Pulpit distributed solar school bags at Prospect Primêr in Ashton.


Kliek die video vir meer inligting oor die tasse: / Click the video for more information about the bags:

Hier is dan ook ‘n paar foto’s van die oorhandiging by Prospect Primêr in Ashton / Here are a few photographs of the handover event at Prospect Primary School in Ashton

Luister na ‘n paar onderhoude wat Radio Kaapse Kansel met die mense van Prospect Primêr gevoer het:

Skoolhoof, Mnr Edgar de Bruyn:

Voorsitter van die beheerraad, Jacobus Janssen:

Departementshoof, Me Precure:

Oud-leerling, Andries Baartman:

Kinders wat tasse ontvang het:

Comments are closed.